Albert Camus

Albert Camus (7 November 1913 – 4 Januarie 1960) was 'n Franse skrywer en filosoof en een van die primêre verteenwoordigers (saam met Jean-Paul Sartre) van die eksistensialisme. As filosoof het hy geglo dat die lewe geen betekenis het nie, maar dat mense steeds gelukkig kan wees. Hy is veral bekend vir sy romans L'Étranger (1942) en La Peste.


Developed by StudentB